/[www]/www/philosophy/free-sw.af.html
ViewVC logotype

Contents of /www/philosophy/free-sw.af.html

Parent Directory Parent Directory | Revision Log Revision Log


Revision 1.40 - (show annotations) (download) (as text)
Sat Mar 11 10:17:43 2017 UTC (7 years, 7 months ago) by th_g
Branch: MAIN
CVS Tags: HEAD
Changes since 1.39: +210 -209 lines
File MIME type: text/html
Regenerate HTML from outdated POs.

1 <!--#set var="PO_FILE"
2 value='<a href="/philosophy/po/free-sw.af.po">
3 https://www.gnu.org/philosophy/po/free-sw.af.po</a>'
4 --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/philosophy/free-sw.html"
5 --><!--#set var="DIFF_FILE" value=""
6 --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2008-12-09" -->
7 <!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/free-sw.en.html" -->
8
9 <!--#include virtual="/server/header.af.html" -->
10 <!-- Parent-Version: 1.79 -->
11
12 <!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! -->
13 <title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation</title>
14
15 <meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU HURD, Hurd" />
16 <meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to share and improve the software they use." />
17
18 <!--#include virtual="/philosophy/po/free-sw.translist" -->
19 <!--#include virtual="/server/banner.af.html" -->
20 <!--#include virtual="/server/outdated.af.html" -->
21 <h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2>
22
23 <blockquote>
24 <p>
25 Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar
26 duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere
27 sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word.
28 </p>
29 </blockquote>
30
31 <p>
32 &ldquo;Vrye sagteware&rdquo; gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die
33 woord &ldquo;vry&rdquo; en nie gratis nie. Vrye sagteware kan jou geld kos
34 terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.
35 </p>
36
37 <p>
38 Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur
39 te kan hardloop, kopie&euml;r, versprei te bestudeer, te verander en te
40 verbeter.&nbsp; Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die
41 gebruikers van die sagteware:
42 </p>
43
44 <ul>
45 <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 0).</li>
46 <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit aan
47 te pas na joubehoefte (vryheid 1). Toegang tot die bronkode is is
48 'n&nbsp;voorvereiste vir hierdie vryheid.
49 </li>
50 <li>Die vryheid om kopie&euml; te herversprei sodat jy jou naaste kan help
51 (vryheid 2).
52 </li>
53 <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die publiek
54 vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid
55 3). Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor.
56 </li>
57 </ul>
58
59 <p>'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet. Dus
60 behoort dit jou vry te staan om kopie&euml; te herversprei, hetsy met of
61 sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir
62 <a href="#exportcontrol">enigeen op enige plek</a>.&nbsp; Om vry te wees om
63 hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef
64 te vra of te betaal nie.
65 </p>
66
67 <p>
68 Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of
69 organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir
70 enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die
71 ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer. Met hierdie
72 vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n
73 nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes
74 en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit
75 vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op
76 daardie persoon tel&ecirc; nie.
77 </p>
78
79 <p>
80 Jy behoort ook die vryheid te h&ecirc; om veranderinge te maak en hulle vir
81 privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van
82 sodanige veranderinge hoef bekend te maak.&nbsp; As jy jou veranderinge
83 publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder
84 daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te
85 stel nie.
86 </p>
87
88 <p>
89 Die vryheid om kopie&euml; te herversprei moet bin&ecirc;re of uitvoerbare
90 vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en
91 veranderde weergawes.&nbsp; (Die verspreiding van programme in uitvoerbare
92 vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)&nbsp; Dit
93 is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n bin&ecirc;re of uitvoerbare vorm
94 van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie
95 ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te h&ecirc; om sulke vorme te
96 versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.
97 </p>
98
99 <p>
100 Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te
101 implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die
102 program h&ecirc;. Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir
103 vrye sagteware.
104 </p>
105
106 <p>
107 Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt
108 met ander beskikbare vrye subroetines en modules. As die program se
109 lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy
110 die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te
111 beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware.
112 </p>
113
114 <p>
115 Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees
116 solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die
117 sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding
118 daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie.
119 </p>
120
121 <p>
122 Sommige re&euml;ls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word
123 is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie. <a
124 href="/copyleft/copyleft.html">Kopielinks</a>, byvoorbeeld is die re&euml;l
125 wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan
126 bylas om ander mense die kernvryhede te onts&ecirc; nie. Hierdie re&euml;l
127 is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder.
128 </p>
129
130 <p>
131 In die GNU-projek, word kopielinks gebruik om hierdie vryhede wettiglikvir
132 almal te beskerm.&nbsp; Daar bestaan egter ook <a
133 href="/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware">nie-kopielinkse
134 vrye sagteware</a>. Die GNU-projek se mense glo dat daar <a
135 href="/philosophy/pragmatic.html">belangrike redes is waarom dit beter is om
136 kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program nie-kopielinkse vrye
137 sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. Sien <a
138 href="/philosophy/categories.html">Kategorie&euml;</a> van Vrye Sagteware
139 vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander
140 kategorie&euml; sagteware verband hou met mekaar.
141 </p>
142
143 <p>
144 &ldquo;Vrye sagteware&rdquo; beteken nie &ldquo;nie-kommersie&euml;l&rdquo;
145 nie. 'n Vrye program moet beskikbaar wees vir kommersi&euml;le gebruik,
146 -ontwikkeling en -verspreiding.&nbsp; Kommersi&euml;le ontwikkeling van vrye
147 sagteware is nie meer ongewoon nie; sulke vryekommersi&euml;le sagteware is
148 baie belangrik. Jy mag dalk geld betaal het om kopie&euml; van vrye
149 sagteware te bekom, of jy mag kopie&euml; verniet gekry het.&nbsp; Ongeag
150 van hoe jy jou kopie in die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om
151 kopie&euml; te maak en die sagteware te verander en dit selfs te <a
152 href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html">verkoop</a>
153 </p>
154
155 <p>
156 Reëls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle nie
157 jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of jou
158 vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie. Re&euml;ls wat
159 van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak indien
160 jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde voorwaardes
161 (Neem kennis dat so 'n re&euml;l jou nog steeds vrystaan om te besluit of jy
162 jou weergawe wil publiseer aldan nie). Re&euml;ls wat die vrystel van die
163 bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir openbare gebruik
164 beskikbaar stel is ook aanvaarbaar. Dit isook aanvaarbaar dat die lisensie
165 vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy dit op aanvraag aan
166 die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op veranderinge
167 identifiseer.
168 </p>
169
170 <p>
171 <a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatre&euml;ls</a> en
172 handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei
173 kan beperk. Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings
174 te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om
175 te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel. Op
176 hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van
177 hierdie regerings beïnvloed nie.
178 </p>
179
180 <p>
181 Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan
182 beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgel&ecirc;
183 kan word. As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse
184 beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem
185 sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel
186 gebeur). Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en
187 kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê. Dit beteken dat daar
188 baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en
189 nie-vry kan wees nie.
190 </p>
191
192 <p>
193 Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur.
194 As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat
195 nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier
196 as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in
197 alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.
198 </p>
199
200 <p>
201 Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos
202 "weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor
203 prys alleen gaan en nie vryheid nie.&nbsp; Sommige algemene begrippe soos
204 kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun
205 nie.&nbsp; <a href="/philosophy/words-to-avoid.html">Sien verwarrende woorde
206 en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor hierdie
207 begrippe.&nbsp; Daar is ook 'n lys van <a
208 href="/philosophy/fs-translations.html">vertalings van vry sagteware</a> in
209 verskeie tale.
210 </p>
211
212 <p>
213 Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware
214 definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking. Om
215 te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie
216 kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas
217 by die gees en letter van hierdie bepalings. As 'n lisensie onbillike
218 beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie
219 kriteria nie deur ons voorsien nie. Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n
220 kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met
221 regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes
222 aanvaarbaar is.&nbsp; Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n
223 nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir
224 andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware
225 kwalifiseer aldan nie.
226 </p>
227
228 <p>
229 As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye
230 sagteware lisensie, sien ons <a
231 href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html">lys
232 vanlisensies</a>.&nbsp; As die lisensie&nbsp; wat u oorweeg nie hier gelys
233 is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a
234 href="mailto:licensing@gnu.org">&lt;licensing@gnu.org&gt;</a>.
235 </p>
236
237 <p>
238 As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye
239 sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres. Die vervuiling van
240 sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om
241 hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware
242 lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.
243 </p>
244
245 <p>
246 As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u
247 help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is
248 en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.
249 </p>
250
251 <h3 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h3>
252
253 <p>
254 <a href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html">Sagtewarehandleidings
255 moet ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en
256 omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware.
257 </p>
258
259 <p>
260 Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde
261 - dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en
262 verwysingswerke. <a href="http://af.wikipedia.org">Wikipedia</a> is die bes
263 bekende voorbeeld daarvan.
264 </p>
265
266 <p>
267 Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is
268 uitgebrei tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/">vrye
269 kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk.
270 </p>
271
272 <h3 id="open-source">Oopbron?</h3>
273
274 <p>
275 'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets
276 soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken. Die begrip
277 vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon. Die woord <a
278 href="/philosophy/open-source-misses-the-point.html">oop verwys nooit na
279 vryheid nie</a>.
280 </p>
281
282 <div class="translators-notes">
283
284 <!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.-->
285 </div>
286 </div>
287
288 <!-- for id="content", starts in the include above -->
289 <!--#include virtual="/server/footer.af.html" -->
290 <div id="footer">
291 <div class="unprintable">
292
293 <p>Stuur vrae oor die FSF &amp; GNU (in engels!) na <a
294 href="mailto:gnu@gnu.org">&lt;gnu@gnu.org&gt;</a>. Ander <a
295 href="/contact/">maniere om kontak te maak</a> met die FSF. Stuur gebroke
296 skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a
297 href="mailto:webmasters@gnu.org">&lt;webmasters@gnu.org&gt;</a>.</p>
298
299 <p>
300 <!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph,
301 replace it with the translation of these two:
302
303 We work hard and do our best to provide accurate, good quality
304 translations. However, we are not exempt from imperfection.
305 Please send your comments and general suggestions in this regard
306 to <a href="mailto:web-translators@gnu.org">
307
308 &lt;web-translators@gnu.org&gt;</a>.</p>
309
310 <p>For information on coordinating and submitting translations of
311 our web pages, see <a
312 href="/server/standards/README.translations.html">Translations
313 README</a>. -->
314 Sien asseblief die <a
315 href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir
316 meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie
317 artikel.</p>
318 </div>
319
320 <!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to
321 files generated as part of manuals) on the GNU web server should
322 be under CC BY-ND 4.0. Please do NOT change or remove this
323 without talking with the webmasters or licensing team first.
324 Please make sure the copyright date is consistent with the
325 document. For web pages, it is ok to list just the latest year the
326 document was modified, or published.
327
328 If you wish to list earlier years, that is ok too.
329 Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying
330 years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable
331 year, i.e., a year in which the document was published (including
332 being publicly visible on the web or in a revision control system).
333
334 There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers
335 Information document, www.gnu.org/prep/maintain. -->
336 <p>Copyright &copy; 1996, 2002, 2004-2007 Free Software Foundation, Inc.</p>
337
338 <p>This page is licensed under a <a rel="license"
339 href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/">Creative Commons
340 Attribution-NoDerivatives 4.0 International License</a>.</p>
341
342 <!--#include virtual="/server/bottom-notes.af.html" -->
343 <div class="translators-credits">
344
345 <!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.-->
346 Vertaal deur Renier Maritz <a
347 href="mailto:renier@gigaskills.co.za">&lt;renier@gigaskills.co.za&gt;</a></div>
348
349 <p class="unprintable"><!-- timestamp start -->
350 Opgedateer:
351
352 $Date: 2016/12/27 17:56:49 $
353
354 <!-- timestamp end -->
355 </p>
356 </div>
357 </div>
358 </body>
359 </html>

savannah-hackers-public@gnu.org
ViewVC Help
Powered by ViewVC 1.1.26